Ons woon op ‘n Fynbos plaas. Saam met die Fynbos, groei indringerbome. Ons gebruik die indringers vir brandhout om onder andere koffie oor ‘n oop vuur te rooster. Ek gebruik ‘n espresso basis as ink om indrukke van die Fynbos op ons plaas, vas te vang. Vir ons verweef fynbos, koffie en vuur ineen in ons natuurbestaan. Ek poog om die skoonheid, die broosheid en die verganklikheid vas te vang – die broosheid van elke plant en blom, wat deur die brandende vuur vernietig word, dieselfde vuur wat terselfdertyd weer lewe uit Fynbos voortbring.
Speldekussing
R1850,00
Indrukke van Speldekussings, vasgevang in koffie-ink.
Availability Enquiry
Category Louisa Mellet-Pretorius
Tag Fynbos