Gladiolus cunonius is a geophyte, endemic to the Western Cape, South Africa. It loves coarse coastal sands and is often found close to the shoreline
Its dorsal tepals look just like little spoons and the plant is known as ‘Lepelblom’ in Afrikaans
Voer my heuning
Skep my soet
Kom dans met my
Al om die duin se voet
Voer my heuning
Skep my soet
Dat ons kan lepel lĂȘ
Hier by die duin se voet